Hello Didie, my naam is Brian van Wyngaardt ek sukkel ook met die "Janse van Rensburg" nageslagte en dan so ook met die "van Wyngaardt" nageslagte. Hulle is van die Wes Tvl, as jy my kan help sal ek dit wardeer het ook te Pretoria in die argiewe rond gesoek. Sterkte en hoop jy kom reg. My web site is van Wyngaardt. Alles wat mooi is vir die Kers tyd