| | Music, books, genealogy, sport (especially rugby and cricket) | | I am a readaholic - love all good books | | The unbearable lightness of being, Patch Adams (because of Robin Williams, and because I have met and chatted to the real Patch Adams) | | Schubert; Beethoven; Mozart, etc | | A flight into my own mind on the wings of the music of one of my favourite composers | | Winckler, Vermaak, Kruger, Viljoen, Engels, Pieters, Wentzel, De Wet, Kolbing | | Get to know me and you can see for yourself.
Walter, my husband, and I are soul mates. That is something that brings us both great joy and contentment. |
| |
|
Ek sal die naweek julle van regmaak. Stuur gerus vir my fotos na my epos adres: adri.winckler@gmail.com
Groete aan julle albei
Adri
Groete Didie van Rensburg
Kyk reus na die webwerf, miskien beteken dit iets vir jou.
Groete
Adri
Dankie vir die terug antwoord! Ek wardeer dit baie! Die Van Rensburgs is vir my nag. Van selfsprekend is ek met
'n Van Rensburg getroud, en my skoonpa het nie veel
inligting vir my nie. Ek het toe 'n nuwe stamboom begin met die van Rensburg stamvader, en nou werk ek my pad af ondertoe. Glo my, dis groter as my eie stamboom, met bykans 900 name! Ek het dit nog nie gepubliseer nie. Ek sal dit wel later doen, en dit maar "private" hou, en jou uitnooi as 'n "member" op my stamboom. Ek wil net weet of jy my dalk met iets kan help. Almal het insae op my huidige stamboom. Dink jy dit is wys, of moet ek hom eerder private maak, en hoe doen ek dit? Sal dit dan nog steeds my smart matches wys? Jammer dat ek jou so met vrae peper...
Groete
Didie
Hoop dit help. Skryf gerus weer as jy dink ek kan met iets help.
Groete
Adri
Ek is gebore 29 Maart 1967. As jy dit vir my kan regmaak op jy site.
Baie dankie, liefde
Esmé
Dankie vir die korreksie. Ek het dit reggemaak. Hoop dit gaan goed met julle. Baie geluk ook aan Las met sy verjaardag die 20e.
Liefde
Adri